Elke Hond Kry Sy Dag: Hoe om jou Hond soos ‘n Regte Hond te Laat Voel en So Sy Liefde te Wen.

· Babelcube Inc.
1.0
1 review
Ebook
71
Pages
Eligible

About this ebook

'Elke Hond Kry Sy Dag - Hoe om jou Hond soos ‘n Regte Hond te Laat Voel en So Sy Liefde te Wen.' is die volledige handboek oor die kies, koop, bou van 'n verbinding met 'n hond en sy sorg, geskryf deur 'n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy 'n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so goed dat hy seker is dat hy hulle grappies kan vertel! Dit is 'n moet lees!

Ratings and reviews

1.0
1 review
Tuné Du preez
October 6, 2020
Lame!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Did you find this helpful?

About the author

Skrywer Owen Jones, vanaf Barry, Suid-Wallis, het relatief onlangs begin om romans te skryf, hoewel hy sy hele volwasse lewe al skryf. Hy het geleef en gewerk in verskeie lande en na baie, baie meer gereis. Hy praat, of het sewe tale vlot gepraat, en leer tans Thai, want hy woon in Thailand met sy Thai vrou van tien jaar. "Dit het my nog nooit lank geneem om 'n taal te leer nie”, sê hy, "maar Thai dra geen verwantskap met enige ander taal wat ek vantevore geleer het nie." Toe hy gevra is oor sy skryfstyl, het hy gesê, "Ek is 'n Kelt, en ons is romanties. Ek glo in reïnkarnasie en boonop baie meer in daardie trant. Daardie oortuigings, soos 'Doen aan ander...', en 'Wat rond gaan kom rond', Noodlot en Karma is sentraal in my lewe, so hulle word weerspieël in my werk '. Sy eerste roman, 'Daddy's Hobby' uit die reeks 'Behind The Smile: The Story of Lek, a Bar Girl in Pattaya' is gevolg deur vier vervolge, maar sy grootste versameling is 'The Megan Series', agtien novelles oor die psigiese ontwikkeling van ‘n jong tienermeisie, waarvan die subtitel 'A Spirit Guide, A Ghost Tiger and One Scary Mother!' hulle mooi opsom.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.