'n Aand in Annwn: Die Storie van William Jones se Amper-Dood Ervaring

· Babelcube Inc.
Ebook
83
Pages
Eligible

About this ebook

'n Aand in Tussenwêreld
Die Storie van William Jones se Amper-Dood Ervaring
William Jones, ‘n skaap boer in die Brecon Beacons, het ‘n gelukkige lewe gelei totdat sy vrou, Sarah, jonk oorlede is. Dit hom verpletter en het hom blykbaar op die pad van self-vernietiging gehad. Sy dogter, Becky, het probeer help, maar selfs sy het begin geduld verloor met haar pa.
Een aand was hy seker hy het gesterf en is gered uit sy ellende, maar dit was nie so nie. Hy het herstel. Maar sy lewe sou nooit weer dieselfde wees nie.
Hy het die Tussenwêreld ontdek waar sy vrou gebly het en het ‘n nuwe vitaliteit ontdek wat sy lewe verander het en die van almal met wie hy in kontak gekom het.
‘n Aand in Tussenwêreld is ‘n liefdes verhaal wat strek oor die grootste kloof – tussen lewe en dood; ‘n kykie na ‘n amper-dood ervaring en ‘n nuwe uitkyk aangaande die mitologiese Walliese Hemel wat bekend staan as Tussenwêreld.
Wees voorbereid om ‘n anderkant van die Walliese Keltiese mitologie te sien maar jy sal nooit weer oor die dood dink in enige ander manier nie. Dit waarborg ek jou!

About the author

Outeur Owen Jones, uit Barry, Suid Wallis, het begin novelle skryf redelik onlangs, al het hy sy hele volwasse lewe geskryf. Hy het geleef en gewerk in verskeie lande en het na baie meer lande gereis. Hy praat, of het gepraat, sewe tale vlot en is nou besig om Thai te leer aangsien hy in Thailand bly saam met sy Thai vrou met wie al tien jaar getroud is. “Dit het my nog nooit lank geneem om ‘n taal te leer nie,” het hy gesê, “maar Thai het geen verhouding met enige ander taal wat ek al voorheen geleer het nie.” Wanneer hy gevra word oor sy skryfstyl, antwoord hy, “Ek is ‘n Kelt en ons is romanties. Ek glo in reïnkarnasie en baie meer in daardie trant. Daardie gelowe, soos ‘Doen aan ander...’ en ‘wat jy saai sal jy maai’, Lot en Karma is sentraal in my lewe, so reflekteer dit in my werk.” Sy eerste novelle, ‘Daddy’s Hobby’ uit die reeks ‘Behind The Smile: The Story of Lek, a Bar Girl in Pattaya’ is opgevolg deur vier ander boeke, maar in sy versameling is “The Megan Series’, agtien novelle oor die psigiese ontwikkeling van ‘n jong tiener meisie, die sub-titel is “A Spirit Guide, A Ghost Tiger and One Scary Mother!’ som dit netjies op. Soos Owen dit self sê: ‘Gebore in die Land van Liefde, Leef in die Land van Glimglagte.’

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.